Page 137 - Agrisales Magazine - Web - June 2018
P. 137
www.agrisales.co.za
i PROP Eiendomme en Afslaers bied namens
Sunny Weather Agriculture CC ‘n Tender aan van:
Twee uitsonderlike Besproeiingsplaseen Verpakkings aanleg. Groendag
Geleë in die welbekende Oranje Riet Besproeiings Skema by die
sameloop van die Modder en Riet Rivier langs die N12 by Modderrivier.
Die eiendomme word as volg op tender aangebied.
• Elkeplaas afsonderlik, (Eiendom 1, 2 en 3)
• Verpakkingseindom, aanleg en toerusting 2018
• Alles as ‘n geheel
• Aandeelhouding in Sunny Weather Agriculture
• Aandeelhouding in Sunny Weather Industries
• Aandeelhouding in Sunny Weather Holdings
Die tender sluit op 22 Junie 2018
Eiendom 1 FABRIEK: 20 June
Ged 14 vd plaas Klipdrift en Kookfontein nr 109 – 4,2527 ha.
Eiendom 2 EILAND:
Persele RB36 ged 20, 24, 51 (48,56 ha; 18,81 ha; 42,38 ha) totaal 109,76 ha.
Eiendom 3 DERUST:
Persele RB36 ged 3,4,5 (12,66 ha; 12,36 ha; 12,81 ha) Totaal: 37,48 ha.
Sunny Weather Agriculture: Vir die potensiele koper wat belangstel in net die besigheid alleen of alles as geheel, kan teen
‘n fooi van R8 000 + btw al die finansiële inligting kry bv: State, Besigheidsplan, Kontantvloeivooruitskattingsby Mnr Ockie
Olivier van IIQ Konsultante in Bfn. Kantoor nr: 051-406 4300, Ockie@iiq.co.za. Alles word hanteer op ‘n “Non Disclosure”
vertroulike manier. FARM SERVICES
Tender Prosedure:
1. Tender dokumente kan aangevra word per epos by en nelis.prop.auct@gmail.com
2. Die dokumente moet volledig voltooi word en getuies moet orals teken en parafeer op elke bladsy, dit moet gelewer
word in ‘n geseelde koevert gemerk “Tender: Sunny Weather Farming” by kantoreiPROP, Mullerweg nr 6,
Bloemfontein.Epos: nelis.prop.auct@gmail.com PWC kantore, Kimberley, hoek van Welgevondenstr, Royal Glen Office
Park. Epos: hendrik.wessels@pwc.com . Die Tender kan ook per epos gestuur word.
3. Tender sluit 15h00, 22 Junie 2018 en bekragtiging sal wees 15h00, 6 Julie 2018.
4. 5% Deposito + btw en 2% Koperskommissie + btw betaalbaar met die val van die hamer.
5. Bewys van ID, Fica + Fisiese adres.
6. Betaling: EFT of Bank Gewaarborgde Tjek of Bank onderneming.
7. Verkoper behou die reg om geen tender te aanvaar nie.
Roete: Lat.: -29.038524 / Lng.: 24.622207. Navrae:
Neem die N12 pad vanaf Modderrivier na
Hopetown toe vir ± 2 km “Sunny Weather” Albie Muller 082 7020 654
op regterkant teen hoofpad. Nelis Van Tonder 082 8077 227.
Webtuiste: www.ipropauc.com / Tenders.
Registrasie: FARM SERVICES / PLAAS DIENSTE
Rod Freese : 082 573 4544
Factory Tel : 033 503 1963
rod@fartimbers.co.za 08h00~09h00
www.fartimbers.co.za
Plek :
MANUFACTURERS OF Roodepoort van Sancor Jors
TURNED PINE POST GPS: S 26.035 5893 E 29.520 5168
& RAIL FENCING Tyd : 09h00 PLAAS DIENSTE
Gaskunstenaar - Andries Vermeulen
Saadmaatskappy Proewe
Horse Jumping Poles Trekker en implement demonstrasie
· All material are SABS approved
· Pressure treated against rot and Asook baie uitstallers
insect damage with CCA
· Once installed painted with a
good quality exterior wood
treatment or paint to minimise
the effects of weathering on the
timber Kontakpersone
Carel Opperman : 082 388 0894
Gareth Allen : 082 897 1631
Garden Edging
133

