Page 126 - Agrisales Magazine - August 2018
P. 126
August 2018 Volume 159
Deon Jordaan - 082 920 7688
Willem Faure - 071 581 8954
Pieter Wolmarans - 079 899 1973
Anton van der Merwe - 082 850 8275 (Afslaer)
Kantoor/Faks - 013 692 3573
E-pos: mplewendehawe@lantic.net
LANDBOU VEILING - PLASE
In opdrag van ons gewaardeerde kliënt, HJJ Reynders.
Veiling word gehou te Plaas Goedehoop, 23 Augustus 2018 om 11h00
3,5% Koperskommissie + BTW. Besigting slegs per afspraak.
SLEGS EFT WORD AANVAAR. GEEN TJEKS OF KONTANT.
Indien u van ‘n finansiële instansie gebruik gaan maak, sal daar by toeslaan van bod 10% deposito (nie terugbetaalbaar)
vereis word. Vooraf goedkeurings briewe moet voor aanvang van veiling ingehandig word by die kantoor.
Aanwysings Koordinate:
VEILINGS Roete: Vanaf Groblersdal ry 64km op die N11 na Middelburg. Plaas sal op die linkerknat wees.
S25°35’23,9 en 29°27’24,8
Vanaf Middelburg ry 20.3km op N11 na Groblersdal. Plaas sal op die regterkant wees.
AUCTIONS / VEILINGS 240 Ha met 220 Ha bewerkbare grond en
GOEDEHOOP - MIDDELBURG
40 Ha weidings lande
4 Slaapkamer huis + 3 kamer kothuis
Groot store en skure.
2 x Toegeruste Boorgate
DOORNKOP - MIDDELBURG
196 Ha met 186 Ha werkbare land.
2 nie-toegeruste boorgate
AUCTIONS Hoë potensiaal bewerkbare land wat presisie
gewerk is vir die laaste 8 jaar
DOORNKOP - MIDDELBURG
1088 Ha met 330 Ha bewerkbare land
758 Ha vir weiding
Geen boorgate en geboue
13 Titelaktes
GROENKRAALFONTEIN - MIDDELBURG
378 Ha met 320 bewerkbare land
2 Plaas huise
1 Toegeruste boorgat
Hoë potensiaal bewerkbare land wat
presisie gewerk is vir die laaste 8 jaar
Volg ons gerus op facebook: @mplewendehawe of ons webwerf: www.mplewendehawe.co.za
122

