Page 32 - DNC2013Page1-40Proof1
P. 32
Senior Primary
KREATIEWE SKRYFWERK word.
GRAAD 4A Marko du Plessis
Class Work Ek hoop …
Ek hoop ek kan mense help wat Ek hoop dat ek eendag by Je-
probleme het.
sus sal wees.
Jaden McIntyre
Aned Venter
Ek hoop ek kry erekleure in Ek hoop ek het die grootste
fietsry. vliegtuig in die hele wêreld.
M.J. Schoeman Marco van Dyk
32 Ek hoop dat ek eendag ‘n bek- Ek hoop ek sal na my pa aard.
endekrieketspeler sal word. Mynhard Weeber
Jovann van Rooyen
Ek hoop dat ek en my broer
Ek hoop dat ek hemel toe kan goeie vriende word wanneer
gaan. ons ouer is en goed saam
Hanro Grové doen.
Terrilaih van Zelderen
Ek hoop ek kan provinsiale
hokkie speel. Ek hoop datekeendag ‘n intre-
Andrew Gordon preneursal word.
Sebastian Suhr
Ek hoop ekkaneendag die rui-
mte besoek. Ek hoop dis weer 1980 sodatek
Ignus Ferreira die eerstevliegtuigkanbou.
BrendWelthagen
Ek hoop dat ek in ‘n helikopter
sal ry. Ek hoop dat ek eendag ‘n
Keegan Bennie Porche kan koop.
Kyle Giglio
Ek hoop dat ek en my pa Nieu
Zeeland toe sal gaan om rugby Ek hoop ek kan eendag op die
te kyk. reënboog hardloop.
John-Divan Meintjies Shirees Pretorius
Ek hoop dat ek ‘n miljoenêr sal

