Page 51 - DNC2013Page1-40Proof1
P. 51
Hoërskool Sport
HS SEUNSHOKKIE
Die seisoen het in die 2de kwartaal begin. Ons het driespan-
nehierdiejaargehad: ‘n u/14, u/16 en1ste span.
Die seuns het baie nuwe vaardighede geleer en het ookbaie
fiksheid gedoen. Die seuns was gedrewe om te groei as spel-
ers en as ‘n span.
Die seuns was toegewyd, hulle het nooit opgegee nie en het
altyd saam gestaan as ‘n span. Die seuns het nie al hulle wed-
stryde gewen nie, maar hulle het dit geniet en uit hullefoute
geleer. Die seuns is bereid om te leer en die seunshokkie hou
aan groei jaar na jaar.
Ons sal aanhou bou aan die fondasie om te groei tot ons ons
volle potensiaal bereik het.
Hou so aan!
1st Row: R. Ramdhani, Miss R. Viljoen, L. Naicker, Mrs M. Höbel, J. Viviers, Mrs A. Taljaard, N. Moonsamy 51
2nd Row: M. Patel, G. Louise, G. Mtshali, M. van Wyk, B. Moodley, T. Thaver
3rd Row: S. Sheik, A. Mattheus, D. Gallop, A. Sheik, K. Hurdayal

