Page 13 - DNC2013Page1-40Proof1
P. 13
Junior Primêr Sport
JP NETBAL
Durban- Noord Kollege bied die tweede kwartaal netbal en sokker vir die
Junior Primêreleerlinge aan.
Ons het teen verskillendeskolenetbalgespeel. Die volgendeskole het
aan die Saterdag-toernooie deelgeneem : La Lucia Junior Primary, Lady
of Fatima, Atholton, Northcrest, Umhlanga College, Ashton International
College Balito, Crawford La Lucia, Crawford North College, Rosehill, Gle-
nashley Junior Primary en Northlands Primary.
Die 23ste Mei het Durban-Noord Kollegeook ‘n Sokker – en Netbaltoer-
nooi aangebied. Ons het aan ‘n aand toernooi by Northlands Primary
School deelgeneem. Die speler wat in 2015 uitgestaan het in Netbal was
Danika de Jager in gr. 3A.
Mev. H. Lourens het gehelp met dieafrigting van die gr. 3 dogters.
Baiedankieaanhaaren dieanderpersoneel wat gehelp het met afrigting.
M. Strydom
1313

