Page 15 - DNC2013Page1-40Proof1
P. 15

JP SWIMMING                              Junior Primêr Sport

In the first term we took part in swim-   SWIMMING
ming. The grade 3 swimming team             IS FUN 1515
participated in four Durban North
Gala’s. The learners swam really well
and had great fun.

This year, amendments were made
to the training times with coaches.
These changes allowed for the grade
1’s to swim separately, while the grade
2’s and 3’s now swim together. This al-
lows for more individual attention and
is working well.

Thank you to all the parents for their
support.

In die eerste kwartaal het

ons geswem. Die graad
3 swem span het aan vier Durban
Noord Galas deelgeneem. Hulle het
baie goed gedoen en dit werklik ge-
niet.

Hierdie jaar moes ons die tye waarin
die afrigters die swemspanne afrig,
aanpas. Nou swem die graad eens
op hul eie, terwyl die graad twees en
dries saam oefen. Dit werk goed want
meer individuele afrigting kan plaas-
vind.

Graag wil ons elke ouer hartlik bedank
vir jul ondersteuning.

Mevv. Howard & Quintal
   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20