Page 14 - DNC2013Page1-40Proof1
P. 14
Junior Primary
JP SKAAK
Skaakwedstryde het van Maart tot Oktober plaasgevind.
Die eerste individuele toernooi was in Pinetown by Gelofte Skool.
Daar het sewe leerders uit die Senior en Junior Primêre afdeling deel-
geneem.
Timothy Scott in gr.3E was die beste Junior Primêre speller vir die dag.
Shaun Venter in gr. 7A was ons beste Senior Primêre speler in die toer-
nooi.
Die Junior Primêre skaakspelers het in die tweede kwartaal aan vriends-
kaplike wedstryde in Durban-Noord en omgewing deelgeneem.
Met die Junior Primêre se finale proewe by Northlands Primary School
is Hechter Ferreira in gr.2A gekies om aan die Durban en Distrikte skaak
finale saam en teen Senior Primere leerlin gemeete ding. Hy het onge-
lukkig uitgeval, maar het goeie toernooi-ervaring opgedoen.
Hechter, in gr. 2A,was hierdie jaar ons beste skaakspeler in die JP- fase
dié jaar.
Ek wil net die ouers bedank vir hul ondersteuning deur die jaar.
M. Strydom
1414

