Page 59 - The Challenges of Modern Agriculture - Panos (Panayiotis) Chamakiotis
P. 59

Making our best to serve
                  our clients with low margins
                    but the potential for huge
                  volume in a fast yet effective
                   way is one of our greatest
                            challenges.









                                                                Our  first  priority  is  to  develop  from  a  local
                                                                player  into  a  recognized  competitor,  and  then
                                                                to become an established business hub for the
                                                                neighboring Eastern economies, in order to enjoy
                                                                higher profits for a larger period of time.

                                                                But... building an enduring company is a
                                                                marathon, not a sprint!






                                                           RSA


              Die pragtige uitsig oor tafelberg                 het.  Suid-Afrika  is  oor  die  algemeen  droog  en  nie  ideal  vir
                                                                groot kommersiële boerdery nie. Net 13,5% van die land se
              Die Suid Afrikaanse Regering het doelwitte om 30% van die   oppervlak is geskik vir landbou, waarvan slegs 3% as vrugbaar
              produktiewe landbou grond te verskuif vanaf die -hoofsaaklik   beskou kan word.
              blanke-  boere  uit  die  apartheids  era,  na  die  voorheen
              benadeelde  groepe  -hoofsaaklik  swart  en  gekleurdes-.   Eksterne  maatskappye  wat  op  geskikte  sektore  fokus  sal
              Grond transformasie word gekritiseer deur die eersgenoemde   floreer. Die sleutel tot sukses in my opinie is goeie beplanning
              groep wat meen die proses is rasisties. Werknemers aan die   vir die korrekte strategie voordat hulle die mark betree.
              anderkant reken die proses van transformasie vind te stadig   COMPO EXPERT SUID AFRIKA as entiteit is in sy ‘kinderskoene’
              plaas.
                                                                in die COMPO wêreld en gereed om sy eerste besigheid stappe
              Om die negatiewe effek van die SA regering se wanbestuur te   te neem.
              verhoed  moet  natuurlike  hulpbronne  ontwikkel  word.  Mielie   Verbeel  jou  “Jy  is  ‘n  general  wat  jou  troepe  in  ‘n  vreemde
              produksie dra tot 36% by van die totale Suid Afrikaanse landbou   land inneem. Natuurlik benodig jy ‘n spesifieke kaart en plan,
              bedryf, maar toon ook negatiewe effekte agv die regering se   sonder ‘n spesifieke plan kan jy nie jou strategie met die troepe
              wanbestuur.
                                                                kommunikeer nie” —  Net so wil ons ook ons strategie beplan
                                                                en aanpas, sodat ons ook na die beste van ons vermoë kan
              geleenthede en struikelblokke vir                 floreer..Een van ons grootste uitdagings is om kliente met laer
              coMpo expert in die suid afrikaanse               marges, maar met potensiaal  vir groot volumes op ‘n vinnige
                                                                dog effektiewe manier te ondesteun.
              landbou bedryf
                                                                Ons  eerste  prioriteit  is  om  te  skuif  van  ‘n  rolspeler  na  ‘n
              Suid-Afrika  bied  ‘n  gunstige  ekonomiese  omgewing  vir  die   betekenisvolle  kompeteerder,  en  dan  om  ons  besigheid  in
              ontwikkeling  van  nuwe  landbou  geleenthede  en  landbou   omliggende lande in Suidelike~ en  Oos Afrika lande uit te brei.
              besighede,  maar  ter  selfde  tyd  skied  Suid  Afrika  tekort  aan
              die  beskikbaarheid  van  vrugbare  landbougrond  en  gunstige   Maar… om ‘n volhoubare maatskappy tot stand te bring
              klimaat wat baie van die ander sub-saharan Afrika lande wel   is nie ‘n naelloop nie maar ‘n maraton!


                                                                                                                57
   54   55   56   57   58   59   60   61   62   63   64